TUIS
GESKIEDENIS
ALGEMENE INLIGTING
KALENDER
WANDELGANG
KERK EN WOORD
PREKE
EVANGELISASIE
DIE JEUG
KATKISASIE
SKAKELS
TERUGVOER
LUISTER IN
WOENSDAG, 08 MAY 2024
Verjaarsdae
Brandon Harvey
SKRYF AAN ONS
Skryf gerus aan ons by die kerkkantoor. Ons epos adres is kerkkantoor@gkkandelaar.co.za
 
Luister in op ons erediens 
Niks word tans uitgesaai nie.

Erediens tye is Sondae van 09:30 tot 11:00 en weer van 18:30 tot 20:00
Kollektes:

  • Kollektes kan op een van die volgende maniere bygedra word:
     
     1. EFT Oorbetaling
     
      Bank: Nedbank
      Tak Kode: 160345
      Rek Naam: Diakonie GK Die Kandelaar
      Rek Nommer: 2603 055 534
      Rek Soort: Spaar Rekening
     
      U word versoek om twee aparte betalings te doen vir die twee kollektes. Gebruik as verwysing 1ste kollekte en dan met volgende betaling as verwysing 2de kollekte. So kan daar maklik tussen die twee kollektes onderskeid getref word deur die diakens.
     
     2. SnapScan
     
      
    Eerste Kollekte
     Tweede Kollekte
     
     
    Dra Nou By Dra Nou By


    Ons wil u aandag graag op die volgende punte vestig:

  • Indien die klank wegraak of begin weergalm, maak asb die 'browser' toe en weer oop. Dit is moontlik u internet konneksie wat 'n enkele oomblik afgegaan het wat dan negatiewe uitwerking op die klank kan he.
     
  • U kan ook die volgende skakel besoek om in te luister. Hierdie skakel werk ongelukkig nie op alle slimfone of tablette nie.
     
    Ons wil graag vra dat u asb terugvoer aan ons stuur oor die klankkwaliteit van die uitsending. U kan dit deur die Terugvoer blad doen.
     
    By voorbaat dankie.
     
    ||||||||||
    Alle kopiereg word gehou deur die Gereformeerde Kerk Die Kandelaar © 2004 - 2024